
Spoed en oorlaaide voertuie bly kopseer op Windhoek-paaie
Loading player...
Die oorlaai van voertuie en motoriste wat veels te vinnig bestuur bly van die kopsere op Windhoek se paaie. Kosmos 94.1 se Francois Lottering vertel ons meer van wat tydens vanoggend se skof van Roadwatch gebeur het:

