
Zaamwani: Diere in BKS-gebiede se toegang tot water verbeter
Loading player...
Landbouminister Inge Zaamwani sê maatreëls word ingestel om te verseker dat vee, in gebiede wat deur bek-en-klouseer geraak word, toegang tot water het. Sy sê die regering probeer met dié stap die beweging van diere tussen waterpunte beperk en om kontak tussen verskeie kuddes te vermy. Zaamwani het in die parlement gepraat:
Inge Zaamwani Donderdag
Inge Zaamwani Donderdag

