
Trump herhaal omstrede LA- en San Diego-aanval-opmerkings
Loading player...
President Donald Trump van Amerika het sy opmerking herhaal dat die Iran-oorlog nodig was om te verhoed dat Teheran stede soos Los Angeles of San Diego in ʼn kernaanval vernietig. Dit is ten spyte daarvan dat Amerikaanse intelligensie-agentskappe verlede jaar verklaar het dat Iran sy pogings om kernwapens te bou, meer as twee dekades tevore laat vaar het. Los Angeles en San Diego het albei belangrike militêre installasies, insluitend vloot-hawens en lugmagbasisse. Trump het in San Antonio gesê hy sal Amerika beskerm:

