
Pastoor se vrou vas oor beweerde babamoord
Loading player...
Die Gautengse polisie het 'n 24-jarige vrou van 'n pastoor in hegtenis geneem in verband met die ontvoering en moord op 'n baba van vier maande en die beweerde verkragting van die kind se ma in Atteridgeville, Tshwane. Die ma en baba is na bewering deur 'n pastoor en sy vrou na die Hennopsrivier gelok onder die voorwendsel van 'n geestelike handeling. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê dit is toe dat die ma na bewering verkrag en die baba ontvoer is:

