
CIF verwelkom LPM se kritiek op Chinese tenders
Loading player...
Die Federasie vir die Konstruksiebedryf in Namibië het die LPM se kritiek op staatsverkryging in die konstruksiesektor verwelkom. Die LPM beweer dat Chinese maatskappye groot infrastruktuurprojekte ter waarde van ongeveer 6,7 miljard Namibiese dollar bekom het, terwyl Namibiese kontrakteurs toenemend na subkontrakteringsrolle gedwing word. Die federasie se uitvoerende hoof, Bärbel Kirchner, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat die bedryf self het hierdie kwessies herhaaldelik geopper het:

