
Ballotti sê Sam Nujoma-stadion binnekort oop vir sokker-wedstryde
Loading player...
Adjunkminister van jeug en sport, Dino Ballotti sê die regering is ten volle bewus van die stadige pas waarteen sport-fasiliteite en infrastruktuur landwyd ontwikkel word. Hy sê befondsing is reeds toegewys vir 121 basiese sport-infrastruktuur-projekte regoor die land en het benadruk dat daar eers behoorlike studies gedoen moet word... voor fasiliteite opgerig word... om te verseker dat geriewe behoorlik ontwerp is en die plaaslike weerstoestande kan weerstaan. Hy voeg ook by dat die beplande 14 streek-stadions tans deur die onbeskikbaarheid van hulpbronne beperk word:

