
Kandorozu bekommerd oor koste van hout- en houtskool-oeslisensies
Loading player...
NUDO-LP, Vetaruhe Kandorozu, sê hy is bekommerd oor die koste van die oes van hout en houtskool in veral die Omaheke- en Otjozondjupa-streke. Hy sê sommige inwoners in dié streke betaal tans tussen 70 en 400-Namibiese dollar per permit om een ton hout of houtskool te kan by-mekaar-maak. Kandorozu sé die hoë permit-kostes maak dit nog moeiliker vir mense om kos vir hul families op die tafel te sit:

