
Regering moet spoed optel met vleisuitvoer-diversifikasie
Loading player...
Die parlement gaan die regering uitvra oor pogings om Namibië se vleisuitvoermarkte te diversifiseer, met die LPM-parlementslid Utaara Mootu wat inligting wil bekom oor 'n voorgestelde handelsooreenkoms met Angola vir 10 000 ton beeste, beesvleis en beesvleisprodukte. Mootu sê die diversifisering van markte kan help om boere te beskerm teen ontwrigtings soos die huidige uitbreking van bek-en-klouseer. Sy het Donderdagmiddag in die Nasionale Vergadering gepraat:

