
Ultimate.earth skenk rekenaars aan Abraham Gariseb-laerskool
Loading player...
Sewe nuwe rekenaars gaan aan leerders van die Abraham Gariseb-laerskool in Sorris Sorris groter toegang tot tegnologie en nuwe opvoedkundige geleenthede bied. Die rekenaars, met 'n waarde van ongeveer 100 000 Namibiese dollar, is deur ultimate.earth en sy Conservation Travel Foundation geskenk as deel van 'n groeiende program om leerders in van Namibië se mees afgeleë skole vir die toekoms toe te rus. Tristan Cowley, besturende direkteur van ultimate.earth:

