
NamBTS: Kom skenk die naweek bloed!
Loading player...
Die Bloedoortappingsdiens van Namibië doen 'n beroep op geskikte skenkers, veral diegene met O-tipe bloed, om hierdie naweek by die NamBTS-hoofkwartier in Windhoek te skenk. Woordvoerder Frieda Asino het beklemtoon dat menslike bloed geen mediese plaasvervanger het nie, en het die belangrike rol daarvan in die redding van pasiënte wat chirurgie, kankerbehandelings, traumasorg en moeders wat komplikasies tydens geboorte ervaar, uitgelig. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Frieda Asino Vrydag
Frieda Asino Vrydag

