
IPC wil petisie teen TransNamib indien
Loading player...
Die IPC beplan om 'n petisie by die eerste minister en parlementêre komitees in te dien oor TransNamib se sloerende dissiplinêre verhore teen twee senior bestuurders. Die IPC-skaduminister, Nelson Kalangula, het die gebrek aan vordering met verhore wat vir Julie en Augustus geskeduleer is, gekritiseer na ministeriële ingryping wat die bestuurders in hul posisies herstel het. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

