
Duitsland onderskraag groen kragplanne
Loading player...
Namibië en Duitsland het 'n ooreenkoms vir tegniese samewerking ter waarde van 103 miljoen Namibiese dollar onderteken om toegang tot energie en groenindustrialisasie te bevorder. Die ooreenkoms, wat onderteken is ná 'n welwillenheidsbesoek deur Duitse ambassadeur Thomas Wimmer aan die direkteur-generaal van die NPC, dr. Kaire Mbuende, sal daarop gemik wees om nasionale elektrisiteitsdekking teen 2030 tot 70% uit te brei en waardekettings vir kritieke grondstowwe te ontwikkel. NPC-woordvoerder Maria Kandjungu verskaf meer besonderhede:

