2026/2027 Kersseisoen-padveiligheidsveldtog amptelik geloods
Loading player...
Twintig Nampol-lede sal die Kers-seisoen na van die land se groot padongeluk-brandpunte ontplooi word om toe te sien dat padverbruikers die land se padreëls gehoorsaam. Tydens die amptelike bekendstelling van die 2026/2027 Kersseisoen-padveiligheids-veldtog het waarnemende polisiehoofinspekteur, Majoor-generaal Anne-Marie Nainda gesê dat 30 polisie-voertuie deel van die ontplooiing sal vorm. Sy sê vanjaar se feesseisoen-padveiligheidsveldtog loop van 16 November 2026 tot 17 Januarie 2027.
In die 2025/2026 fees-seisoen het die land 470 pad-ongelukke aangeteken. 932 mense is in die ongelukke beseer met 92 wat oorlede is.
In die 2025/2026 fees-seisoen het die land 470 pad-ongelukke aangeteken. 932 mense is in die ongelukke beseer met 92 wat oorlede is.