
Tyd loop uit vir NamRa se belastingamnestie-aansoekperiode
Loading player...
Daar is nou minder as twee weke oor tot die sperdatum vir die huidige belasting-amnestie-program, wat op 31 Oktober verstryk. NamRA herinner alle belastingbetalers daaraan om van die geleentheid gebruik te maak om hul uitstaande belastingkuld te vereffen. NamRA-woordvoerder Steven Ndorokaze sê die program bied volle kwytskelding van alle opgehoopte rente en boetes, mits jy jou uitstaande hoofskuld ten volle betaal:

