Die impak van 'n mamogram as deel van 'n routine ondersoek
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Jolene du Plessis oor haar pad met borskanker.
Sy vertel hoe 'n gewone routine ondersoek by haar huis dokter gely het na 'n mamogram afspraak, en hoe dit haar lewe verander het toe sy gediagnoseer is met bors kanker.
Jolene deel met ons hoe belangrik dit is dat mens nie moet dink jy gee spasie of ruimte nie... jy moet daar wees vir die persoon wat deur so iets gaan.
Haar geloof het haar deur die tyd gedra, en haar boodskap aan ander is dat ons moet onthou, God is al die pad daar met ons.