
Heidedal geweld
Loading player...
Na verlede week se geweld deur beweerde bende bedrywighede wat tot die dood van ‘n taverne eienaar en die ernstige aanranding van ‘n lid van die gemeenskap gelei het, word daar kop gekrap oor bendebedrwywighede.

