Droogte

Loading player...
Versengende hitte en knellende droogte in die sentrale deel van Suid-Afrika, wat die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap insluit, is nou vining besig om kritieke afmetings aan te neem. OFM se nuusspan het gaan vasstel wat die situasie in Sentraal-Suid-Afrika is.
24 Nov 2015 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Fourie-egpaar van Welkom hoor dan oor aansoek om verlof tot appèl.
27 Aug 9AM 1 min