UV gereed vir moontlike betogings

Loading player...
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is gereed vir enige moontlike studente-optogte tydens vanjaar se registrasieproses, en het gebeurlikheidsplanne in plek.

UV-woordvoerder Lacea Loader se komentaar volg ná betogings by verskeie universiteite gister voorgekom het.

Loader sê intussen die registrasiedatums vir die universiteit se drie kampusse, waarvan twee in Bloemfontein en een in QwaQwa, verskil.

Nie-residensiële senior studente wat in Bloemfontein studeer kan van 5 tot 11 Januarie in die Kallie Human-sentrum of aanlyn registreer, terwyl koshuisinwoners van 25 tot 29 Januarie kan registreer.
12 Jan 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Kelebogile Morake

Sergeant Kelebogile Morake urging the public to assist in locating a missing teenager in Litchenburg ,Letlhogonolo Daniel Matebele.
22 Jan 7AM 1 min