Reuse sukses vir nuwe Afrikaanse rolprent

Loading player...
Die sukses van Koos Roets se nuutste Afrikaanse rolprent, "’n Pawpaw vir my darling", kom selfs as ’n verrassing vir die rolprentmaker.

Die 73-jarige Roets, regisseur van onder andere die destydse en gewilde televisieprogram Koöperasiestories, het aan OFM Nuus gesê hy het dadelik geweet na hy die boek van Jeanne Goosen gelees het, dat hy dit as ’n rolprent wil vervaardig.

Volgens Roets het die rolprent nagenoeg R1,3 miljoen verdien ná dit slegs enkele dae by plaaslike filmteaters te sien is. Ongeveer 25 000 mense het al “Pawpaw”, wat handel oor die Beeslaar-familie van Frik du Preez-straat 24 in Danville, gaan kyk. Roets sê dit was groot pret om die film te maak.

Dane Beisheim/OFM Nuus
14 Jan 2016 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sergeant Kelebogile Morake

Sergeant Kelebogile Morake urging the public to assist in locating a missing teenager in Litchenburg ,Letlhogonolo Daniel Matebele.
22 Jan 7AM 1 min