
Mangaung-burgemeester verwelkom bloudruppelstatus
Loading player...
Die uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro, Thabo Manyoni, het vanoggend die Bloudruppelstatus verwelkom wat deur die munisipaliteit verwerf is.

