
NK-staatsrede deur EFF-lede onderbreek
Loading player...
Die Premier van die Noord-Kaap Sylvia Lucas het net begin om haar provinsiale rede, wat deel uitmaak van die amptelike opening van die wetgewer, te lewer toe sy vanoggend deur lede van die EFF onderbreek is. Cathy Dlodlo berig dat die EFF-LPW, Mbuyiselo Matebus nog voor sy kon begin haar onderbreek het.

