
Laboratorium kry gesogte kontrak ter waarde van miljoene
Loading player...
Cathy Dlodlo het met Dr. Derek Litthauer gesels oor die die werk wat hulle doen en die kontrak ter waarde van R53.5m van die nasionale regering.

