Kieserregistrasie in Tlokwe ervaar probleme

Loading player...
Die registrasie van kiesers in Tlokwe, Noordwes, verloop glo nie so glad soos verwag nie.

Volgens DA-raadslid, Hans-Jurie Moolman, is daar onder meer punte waar beamptes van die Onafhanklike Verkiesingskommissie laat opgedaag het, nie opgelei is nie, en waar die toestelle wat gebuik word om ID-dokumente te skandeer en sodoende die kiesersrol op te dateer nie werk nie.

In sulke gevalle moet handstelsels gebruik word, wat volgens Moolman die moontlikheid vir foute groter maak.
5 Mar 2016 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lt Col Thabo Covane

Lt Col Thabo Covane praat oor die verdagte wat aangekeer tydens polisie-operasie vroegoggend met renosterhorings en diamante
20 Jan 8AM 1 min