Wat is vandag nog “bly” aan die “Blye Boodskap”?
--:--
Piet Naude en Julie Claassens
Die woord “evangelie” kom van die Grieks “euangellion” en dit beteken die goeie of blye boodskap. ’n Mens wonder egter of die nuus wat eng’lekore eens oor herdersvelde uitgesing het, vandag nog ter sake is. En met soveel vrae oor die gesag van die Bybel, wat is nog “goed” en “bly” aan hierdie boodskap?