Koel weer en verspreide reën tot naweek
Loading player...
Die koeler weer met verspreide reënbuie in die sentrale binneland sal tot die naweek voortduur.
‘n Weervoorspeller by van die weerkantoor in Bloemfontein, Tumi Phatudi sê daar is ‘n 30-persent kans vir geïsoleerde buie Woensdag en weer Vrydag in die noordooste van die Vrystaat. Temperature sal matig bly tot Vrydag.