Kosinflasie beïnvloed selfs dieet-diversiteit

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels gereeld met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. In vandag se gesprek gesels hulle oor versnelde kosinflasie en hoe dit ‘n impak het op dieët-diversiteit. Hulle gesels ook oor die situasie waar al hoe meer mense afhanklik is van staatstoelaes. Laubscher verduidelik dat bykans een uit elke twee mense in Suid-Afrika op een of ander tipe toelae staat maak. Hy sê nog iets wat kommerwekkend is, is die feit dat kosinflasie onder die armste 30% van die bevolking met dubbelsyfers toegeneem het en dat hulle ongeveer 56% van hul inkomste aan kos moet bestee…
9 Jun 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Dear South Africa

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
27 Oct 7AM 1 min