Verklaring: Spesiale fotografie-uitstalling open by Nasionale Museum in Bfn

Loading player...
'n Baie spesiale fotografie-uitstalling, wat die afstammelinge van interessante en belangrike mense uit die geskiedenis van vyf interafhanklike lande en hul mense beklemtoon, open môreaand by Bloemfontein se Nasionale Museum.
Die uitstalling, met gepaardgaande boek, getiteld Vêrlander, vertel die storie van vergete stamme in Suid-Afrika, Namibië, Indonesië, en Australië se verbintenis met die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie in die 19de eeu.
Afstammelinge van Khoi, Griekwa, Nama en ander inheemse leiers verskyn in die uitstalling, en sal ook môreaand by die bekendstelling yeenwoordig wees.
23 Nov 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes