VS-boer benoem vir wildsboer van die jaar

Loading player...
‘n Vrystaatse wildsboer is benoem vir ‘n gesogte nasionale prys - Wildsboer van die Jaar - wat jaarliks deur die Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) aangebied word. Randy Westraadt, ‘n wildsboer wat net buite Bloemfontein boer, sê alhoewel dit ‘n groot eer is, het hy dit nie alleen gedoen nie en sê wildsboere in die provinsie staan bymekaar. Westraadt sê die benoeming gaan hopelik die wildsbedryf in die Vrystaat ‘n groot hupstoot gee.
19 Jan 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Fourie-egpaar van Welkom hoor dan oor aansoek om verlof tot appèl.
27 Aug 9AM 1 min