SANparke in Noord-Kaap gewild onder somervakansie-besoekers

Loading player...
Die meeste van SANparke se natuurparke het oor die feesseisoen ‘n toename in besoekersgetalle geniet.

Nadia Lemmetuis, woordvoerder van SANParke se ariede streek, sê besoekersgetalle by vier uit die vyf nasionale parke, naamlik die Kgalagadi Oorgrenspark, Augrabies-, Namakwa-, en die Mokala Nasionale Parke het gegroei die somervakansie in vergelying met verlede jaar.
26 Jan 2017 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Fourie-egpaar van Welkom hoor dan oor aansoek om verlof tot appèl.
27 Aug 9AM 1 min