Nel: Private vervolgingseenheid sal alle SAners baat

Loading player...
Die bekende staatsaanklaer, Gerrie Nel, het ontken dat die burgerregtegroep, Afriforum se private vervolgingseenheid slegs tot voordeel van Afrikaanssprekendes sal wees. Nel het gister aangekondig dat hy die Nasionale Vervolgingsgesag ná 35 jaar se diens jaar gaan verlaat, om by Afriforum aan te sluit. Hy begin vandag met sy nuwe werk. Maryke Vermaak berig dat Nel die versekering gegee het dat hy nog nooit 'n politieke agenda gehad nie.
31 Jan 2017 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Fourie-egpaar van Welkom hoor dan oor aansoek om verlof tot appèl.
27 Aug 9AM 1 min