Nampo begin kaartjies aanlyn

Loading player...
Duisende besoekers word van vanoggend af verwag by die Nampo Oesdagplaas naby Bothaville vir die 51ste jaarlikse Nampo Oesdag. Die landbou handelskou duur tot Vrydag. Die voorsitter van GraanSA se Nampo Oesdagkomitee Cobus van Coller sê besoeker kan reeds vooraf hulle kaartjies aanlyn op die internet bekom vir die verskillende dae. Hy sê dit sal help dat mense nie in rye by die hekke hoef te wag vir ʼn toegangskaartjie nie...

Die hekke maak elke oggend om 7-uur oop.
15 May 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min