17:30 Sport - 21 Junie 2017

Loading player...
Die Springbokke is van mening dat die loskopstut, Tendai Mtawarira, nog ver van die einde van sy internasionale loopbaan is.

Die Proteas beoog om hul teleurstellende 2017 Kampioene-trofee in die verlede te los met die span wat nou op die 20-boulbeurt formaat fokus.

Die 10km CitySurfRun is gisteraand in Durban bekend gestel en die padwedloop beoog om die vinningste 10km in die wêreld te wees vir 2017.
21 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min