17:30 Sport - 6 Julie 2017

Loading player...
Berigte vanuit die VSA dui nou daarop dat die Pro12 ook die Atlantiese Osean kan oorsteek en in 2018 ‘n span van Amerika kan insluit.

Engeland het die loot gewen en besluit om eerste te kolf teen Suid-Afrika in eerste toets op Lords.

’n Seisoen se beste tyd is op die kaarte vanaand wanneer die 400m-wêreldrekordhouer en Olimpiese kampioen, Wayde van Niekerk, in Switserland in aksie gaan wees.
6 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min