17:30 Sport - 11 Julie 2017

Loading player...
Die Proteas se kaptein, Faf du Plessis, is terug by die span en is slaggereed om hulle tydens die tweede toets teen Engeland in Nottingham aan te voer.

Die Griekwas se selfvertroue loop hoog voor die week se SuperSport Rugby Uitdaagreeks eindstryd teen WP.

Die nuwe Premiersokkerliga-kampioene, Bidvest Wits, was die groot wenners tydens die jaarlikse PSL-toekenningsgeleentheid.
11 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min