17:30 - 18 Julie 2017

Loading player...
Die verdedigende Curriebeker kampioene, die Toyota Vrystaat Cheetahs het hul sterkste moontlike span gekies vir hul veldtog wat Vrydagaand teen die Haaie begin. Die 22-man span sluit in die drie Springbok Sewes ysters, Rosco Specman, Chris Dry en Cecil Afrika.

Suid-Afrika se nuutste naelloop-ster, Tshenolo Lemao, is terug in Bloemfontein nadat hy verlede week die 100m goud gewen het tydens die Onder-18 Wêreldkampioenskap in Nairobi.

Die Premiersokker-liga klub, Bloemfontein Celtic, is op die nippertjie om die doelskieter, Ndumino Mabena, te kontrakteer. Die speler is tans met geen span gekontrakteer nie nadat hy aan die einde van verlede maand Platinum Stars verlaat het.
18 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min