Loading player...
n Onlangse Hooggeregshofuitspraak rakende geloof in skole het bevind dat geen geloof bo ‘n ander in staatsskole bevorder mag word nie. Luister hier na deel drie van OFM se paneelbespreking rakende geloof in skole.

WAT IS JOU MENING OOR GODSDIENS IN OPENBARE SKOLE?
24 Jul 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min