17:30 Sport - 25 Julie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs is van mening dat hul akademie sal ‘n belangrike rol speel om die talent in die te behou. Die sal veral belangrik weens met die span wat binnekort hul Europese avontuur begin in die Pro14, so vroeg as September.

Die Proteas snelbouler, Kagiso Rabada, is slaggereed vir die derde kriekettoets teen Engeland wat Donderdag om die Oval begin. Radaba het die span se 340 lopie afransteling van die Engelse misgeloop weens ‘n skorising.

Die Bloemfonteinse swemmer, Zane Waddell, sal môre in sy eerste individuele item in aksie wees tydens die FINA Swem Wêreldkampioenskappe in Boedapest. Die 19-jarige Waddell, wat vir die Universiteit van Alabama in Amerika swem, sal in aksie in die mans se 100m kruipslag-uitdunne wees.
25 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min