17:30 Sport - 28 Julie 2017

Loading player...
Dit is die naweek die Super Rugby halfeindrondte met die Crusaders wat vir die Chiefs die stryd gaan aansê en die Lions wat vir die Hurricanes gaan pak. Môreoggend om 9:35 in die sewemalige kampioene, die Crudaders tuis in die AMI-stadion teen Dave Rennie se manne. Die groot is natuurlik die Lions wat gaan gaan uitspook teen die verdedigende kampioene, die Hurricanes in Johannesburg.

Die Premiersokkerliga-span, Bloemfontein Celtic, is nog een van hul beste spelers kwyt voor die opkomende 2017/18-seisoen. Die Soweto-reuse, Kaizer Chiefs, het bevestig dat hulle vir die belowende jong speler, Dumisani Zuma, gekontrakteer het.

Engeland het vanoggend hul eerste kolfbeurt van die derde toets teen die Proteas op die Oval hervat. Reën het gister vroeg ‘n einde aan spel gebring met die Engelse op 171 vir die verlies van vier paaltjies na 59 boulbeurte.
28 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min