VL se Henk Vermeulen oor VS se slegte paaie

Loading player...
Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, sê VL se gereelde gesprekke met die provinsie se paaiedepartement duur voort, maar slegte paaie bly vir boere ’n groot kopseer. Vermeulen sê VL wil graag met die regering saamwerk, maar sal hof toe gaan as die regering nie sy werk doen en die paaie onderhou nie.
15 Aug 2017 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min