Before Dawn, Alfons Visser van Golden Peanut & Tree Nuts, 29 Augustus 2017

Loading player...
Die internasionale maatskappy Golden Peanut and Tree Nuts se uitvoerende hoof in Suid-Afrika, Alfons Visser van Hartswater, sê die grondboonbedryf is op ’n positiewe draaipunt ná die afgelope tien jaar wat maar moeilik was. Hy maan boere egter om nie grondbone sonder leweringskontrakte te plant nie. OFM-nuus se Dirk Kok het met hom gesels:
29 Aug 2017 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min