17:30 Sport - 7 September 2017
Loading player...
Die skrumskakel, Ross Cronjé, is terug in die Springbokke se beginspan wat Saterdag vir die Wallabies in die Rugbykampioenskap gaan pak.
Ernst Stapelberg sal sy Toyota Vrystaat Cheetahs buiging maak die naweek wanneer hulle vir WP op Nuweland pak in die Curriebeker-reeks.
Die Diamant-oval in Kimberley is slaggereed vir die Afrika T20-beker die naweek.