17:30 Sport - 11 September 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs land vanaand in Bloemfontein ná hul strawwe toer van Ierland vir die eerste twee rondes van die Guinness Pro14-reeks.
Die Cheetahs het in opeenvolgende wedstryde les opgesê met ‘n 41-19 nederlaag teen Ulster en Saterdag se hewige 52-18 afranseling teen Munster.
Suid-Afrika se Kevin Anderson het 17 plekke op die ATP-ranglys gespring na sy eerste verskyning in ‘n Grand Slam-eindtryd.
Die Premier Sokkerliga hervat vanaand na die die 2018 FIFA Wêreldbeker kwalifiseerders en die naweek se MTN8 halfeindrondte.