17:30 Sport - 13 September 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs sal hul bekende hardloop rugby speel wanneer in hul in die volgende vier Guinness Pro14 wedstryd voor hul tuisskare speel.
Meer as 5000 inskrywings is reeds ontvang vir die 2017 Vrystaat OR Tambo Marathon wat op 15 Oktober in Bloemfontein gaan paalsvind.
Bloemfontein Celtic het tot die swede plek op die Premier Sokkerliga se punteleer gespring na hulle derde rondte kragemting. Phunya Sele Sele het gisteraand in Limpopo vir Polokwane City met 2-1 verslaan vir hul eerste sege van die liga.