17:30 Sport - 14 September 2017
Loading player...
Die Springbokke het drie verandering aan hul beginspan gemaak wat Saterdag in die Rugbykampioenskap vir die All Blacks gaan pak.
Die Phalaborwas Express, Dale Steyn, het homself onbeskibaar gestel vir die openingsrondte van die Sunfoil-reeks wat aanstaande week begin.
Die nuuste FIFA Sokker Wêreldranglys is vandag bekend gestel en die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, het 14 plekke getuimel.