17:30 Sport - 15 September 2017
Loading player...
Die vleuel Luther Obi, die loskakel Ernst Stapelberg en die losvoorspeler, Junior Pokomela sal almal hul Guinness Pro14 buiging maak wanneer die Toyota Cheetahs môre vir Zebre pak.
Die Proteas se veelsydige speler, Vernon Philander, gaan ook die openingsronde van die Sunfoil-reeks misloop wat aanstaande week begin. Die 32-jarige aanvangsbouler het nog nie van die rugbesering herstel wat hy tydens die 3-1 toetsreeks-nederlaag teen Engeland opgedoen het nie.
Vanaand speel Maritzburg United teen Orlando Pirates met die vierde ronde van die Premier-sokkerliga wat afskop. Die kragmeting beloof om opwindend te wees siende Maritzburg die paasaangeërs is en die Buccaneers tweede op die punteleer lê.