17:30 Sport - 18 September 2017
Loading player...
Die Ierse Guinness Pro14-span, Leinster, land eers Donderdag in Bloemfontein. Die toernooi se pasaangeërs het Saterdag die Southern Kings met 31-10 in die Baai verslaan en het gister na Kaapstad gevlieg vir die week se voorbereiding.
Die 2017/18 plaaslike vierdag-seisoen begin môre met al ses franchises in aksie. Die kampioene, die VKB Knights, pak die Cape Cobras tuis by die Mangaung Oval in hul eerste wedstryd van die seisoen.
Die Premier Sokkerliga-klub, Bloemfontein Celtic, se visier is dié week op hul eerste tuissege wanneer hulle Woensdagaand Baroka FC pak.