17:30 Sport - 21 September 2017
Loading player...
Die Springbok flank, Oupa Mohoje, maak sy terugkeer vanaf besering wanneer die Toyota Cheetahs moreaand vir Leinster pak in die Guinness Pro14.
Suid-Afrika sal gasheer speel vir die eerste dagaand vierdag toets wanneer die Proteas vir Zimbabwe op St Georges-park die stryd aansê tydens die tradisionele gesinsdagtoets.
Die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, het nog ‘n buitekans om te kwalifiseer vir die 2018 FIFA-sokkerwêreldbeker in Rusland.