Centlec sê oor probleme met koopkrag

Loading player...
Die Mangaung-metro se kragvoorsiener, Centlec, werk onverpoos om ‘n probleem met hul koopkragstelsel, op te los. Dit kom nadat krag sedert gister nie vir die publiek by kooppunte beskikbaar was nie weens probleme met die stelsel. Die woordvoerder vir Centlec, Lele Mamathu sê die probleem is deur ‘n kragonderbreking veroorsaak. Hy noem dat groot dele van Bloemfontein geraak word. - Mark Steenbok
25 Sep 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min