17:30 Sport - 28 September 2017
Loading player...
Die skrumskakel, Ross Cronjé, is in die Springbokke se beginspan wat Saterdag vir die Wallabies in Bloemfontein in die Rugbykampioenskap gaan pak.
Die Toyota Cheetahs se visier is op drie opeenvolgende seges wanneer hulle môre die Walliese span, die Ospreys, in die Guinness Pro14-reeks die stryd aansê.
Die Proteas se aanvangkowler, Aiden Markram, het vandag 97 lopies gemoker tydens sy toets buiging op dag een van die eerste toets teen Bangladesh.