17:30 Sport - 29 September 2017
Loading player...
Die Springbok kaptein, Eben Etzebeth, sê die 57-0 nederlaag teen die All Blacks sal as motiveering dien, maar hulle moet om hul eie spel fokus.
Die Ospreys beoog om weer op die wenpad te klim in hulle Guinness Pro14 kragmeting teen die Toyota Cheetahs in Bloemfontein.
Die Proteas se aanvangskolwer, Dean Elgar, het vandag ‘n twee honderdtal net net misgeloop om dag twee van die eerste toets teen Bangladesh in Potchefstroom.